Kranskloof - South African Country Lodge

Welcome to Kranskloof!

kranskloof-country-lodge-za-pool-view-01 Soek u ´n wegbreek vakansie waar u die rustigheid van die natuur kan geniet en die uitsig oor die Kango Vallei kan waardeer?

U soektog is verby!

Toegevou in die hartjie van die Klein Karoo (14km op die R328 vanaf Oudsthoorn) sal u ons gemaklike selfsorg kothuise vind.  Kies tussen selfsorg of laat ons u bederf met ontbyt op die terras en ervaar die smaak van volstruis vleis in die omliggende restaurante.

Elke kothuis is tenvolle toegerus, met braai geriewe.  ´n Kindervriendelike atmosfeer sal elke famielie tuis laat voel.  Om te help om u koel te  hou is daar ´n soutwater swembad in die middel van die park, met ´n ‘trampoliene’ om van die kinders se energie ontslae te raak.

kranskloof-country-lodge-za-blue-10 Hierdie is waarlik ´n paradys vir natuur liefhebbers en voëlkyk vriende!  Ontdek die wonderskoon van die vallei of besoek die naby geleë toeriste aantreklikhede soos: Swartberg Pas – 30km Kango Grotte – 15km Rust en Vrede Waterfal – 20km Kango Volstruis Plaas – 2km Kango Wildlife Range – 12km *Afstande gemeet vanaf die Lodge Inligting oor toeriste aantreklikhede en ook ´n kaart beskikbaar by lodge

Kontak ons vir ´n wonderlike en onvergeetlike vakansie of wegbreek tydjie!